Laerskool Concordia spog met atlete wat die skool se naam vanjaar hoog gehou het.
Vyftien van die skool se atlete het deelgeneem aan die Gauteng Provinsiale Atletiek byeenkoms wat op 14 en 15 Maart by die Germiston Stadion plaasgevind het.

Vier van hierdie atlete Sjanri Botha, Divan Swiegelaar, Jaden Jooste en Linique Koen, is verkies tot die Gauteng Laerskole Atletiekspan wat deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe by die Germiston Stadion op 21 en 22 Maart.
Lees Ook: Bekroonde skrywer maak weer ‘n draai by Concordia
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



