Schools

Karla maak Westwood weer trots

Die skool wens die atleet geluk met haar prestasie.

Die Laerskool Westwood hoogspringer Karla Smit het die skool se vlag weer hoog laat wapper.

Smit het deelgeneem aan die dogters o11 hoogspring by die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe wat onlangs by die Germiston Stadion uitgespook is.

Sy het derde geïndig met ‘n hoogte van 1.45m.

Lees Ook: Karla Smit spring bo-uit by Gauteng Atletiekbyeenkoms

  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button