Schools
Concordia hokkiespelers work gekies vir Easterns spanne
Die skool is trots op die leerders se prestasies.
Laerskool Concordia spog met twee leerders, Karli van Aswegen en Tiffany van der Merwe wat uitblink op die hokkieveld.
Beide die hokkiespelers is verkies tot Eastern Gauteng Schools’ Hockey spanne.

Van Aswegen is verkies tot die o13-span en van der Merwe to die o12-span.
Die skool wens die leerders geluk met hul prestasies.
Lees Ook: Goueaand by Concordia met Joel Stransky en Andrew Mehrtens
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



