Community galleriesEditor's choiceGalleries

Hier is die wenner van die troeteldier fotokompetisie

Die Herald het ‘n magdom foto’s ontvang van ons lesers en hul geliefde troeteldiere.

City Pets, wat in die Sherwood Gardens Inkopiesentrum geleë is, het ’n geskenkbewys ter waarde van R500 geskenk vir die oulikste foto.

Lesers het foto’s van hulself met verkleurmannetjies, katte, honde, perde, hoenders, krimpvarkies, apies, papegaaie, ringnekkies en selfs ‘n bebaarde draak ingestuur.

Kyk hier na meer foto’s:

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (1)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (2)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (3)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (4)

Troeteldier fotokompetisie inskrywings (5)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button