NewsSchools

Hoogste toekenning vir die Stoffbergers

Die leerders van die Hoërskool Stoffberg het onlangs die hoogste toekenning volgens die waardestelstel van die skool, naamlik die goue toekenning, ontvang.

Punte word op die stelsel verdien deur deelname, diens en leierskap.

Op die foto is (van links): Louis Lombard, Annika Bester, Lizanne Bester, Juandré Bester, Lize-Marie Maree, Tiaan Vorster, Zonica Myburgh, Carina Joubert, Lize-Marie Naudé en Elton Pretorius.

Die leerders van die Hoërskool Stoffberg het onlangs die hoogste toekenning volgens die waardestelstel van die skool, naamlik die goue toekenning, ontvang. Punte word op die stelsel verdien deur deelname, diens en leierskap. Op die foto is (van links): Louis Lombard, Annika Bester, Lizanne Bester, Juandré Bester, Lize-Marie Maree, Tiaan Vorster, Zonica Myburgh, Carina Joubert, Lize-Marie Naudé en Elton Pretorius.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button