Die Hoërskool Stoffberg se redenaarsspan het onlangs aan die Gauteng Interskole Redenaarsliga deelgeneem en ‘n algehele derde plek uit 24 skole behaal.
Die Hoërskool Stoffberg se redenaarsspan het onlangs aan die Gauteng Interskole Redenaarsliga deelgeneem en ‘n algehele derde plek uit 24 skole behaal. Nikita Kotze (graad nege, regs) het eerste plek behaal en Simoné Barnard (graad agt, links), asook Simoné Venter (graad 11, middel) het elk ‘n plek onder die top vyf in hul graad verwerf.
Nikita Kotze (graad nege, regs) het eerste plek behaal en Simoné Barnard (graad agt, links), asook Simoné Venter (graad 11, middel) het elk ‘n plek onder die top vyf in hul graad verwerf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!