Editor's choiceNewsSchools

Die Arende laat die geldjies inrol

Leerders aan Laerskool Die Arend het die tweede termyn op ’n hoë noot afgesluit toe daar verlede Vrydag ’n entrepreneursdag by die skool gehou is.

Interessante en kleurvolle stalletjies was oral te sien en daar is lekker gewoeker.

Meer foto’s: 

Laerskool Die Arend entrepreneursdag (1)

Laerskool Die Arend entrepreneursdag (2)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button