Cornel de Lange (links) van die Moon Riders Klub, Jan van Wyk, wat vir die Dragon Riders ry, en Llewellyn van der Merwe van die Blazing Aces motorfietsklub het die dag geniet.
Neville Herholdt, of te wel ‘Toothbrush’, van die Mustang Klub moet eintlik mnr Spiere heet.Twee jonger besoekers aan die “day jol” was Vinette (4) en haar boetie Dominic Wessels (8) van Sonneveld.Bertus en Alet Liebenberg van die Growlers het hul Springbok rugbytruie, ter ondersteuning van die Bokke wat teen die All Black gespeel en gewen het, gedra.