Volpunte vir dié Anker
Uit 5 000 inskrywings word die 21 beste presteerders aangewys.
Die prestige-aand prysuitdeling van die Brakpan Kunswedstryd het onlangs by Hoërskool Die Anker plaasgevind.
Tydens hierdie geleentheid beloon Die Brakpan Kunswedstryd deelnemers wat uitmuntend presteer het.
Marjolandi Geyser, van Hoërskool Die Anker, het die toekenning ontvang vir hoogste punt wat in ’n kunswedstyd verwerf is, naamlik 100 persent.
Lees: Die Anker se sewesspanne beïndruk
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



