NewsSchools

Dié Ankers kan hul sê, sê

Leerders kry jaarliks die geleentheid om aan die skool se interne redenaarskompetisie deel te neem.

Leerders van Hoërskool Die Anker het onlangs aan die skool se interne redenaarskompetisie deelgeneem.

Wenners is in die verskillende grade aangewys:

Graad elf (van links): Marjolandi Geyser (eerste en kategorie wenner), Rewaldo Stoltz (tweede) en
Anke Nell (derde).
Graad tien (van links): Karien du Plessis (derde), Victor Naudé (eerste) en Divan du Plooy (tweede).
Graad nege (van links): Mario Do’Ofaustino (tweede), Anina Nell (derde) en Zander Welding (eerste).
Graad agt (van links): Chenelle Liebenberg (derde), Ruan Smith (tweede) en Nachalee Creser (eerste en kategorie wenner).

Het jy ‘n storie?

Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za

Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times and African Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button