News

Anker leerders troef mekaar tydens olimpiade

Die Anker het op 11 Augustus hul jaarlikse olimpiade aangebied.

Hoërskool Die Anker het op 11 Augustus hul jaarlikse Akademiese Olimpiade gehou.

Elke graad het vyf spanne ingeskryf waar die spanne dan per graad teen mekaar meegeding het.

Daar het ook onderwyserspanne deelgeneem.

Die vasvrae het uit vyf dele bestaan. Daar is afgeskop met ‘n algemene kennis afdeling, daarna het verskillende vakke en skoolverwante afdelings gevolg.


LEES OOK: Warming things up with Stewarts & Lloyds


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button