Local newsNews
Brakpan Rugbyklub bied gholfdag aan
Fondse wat ingesamel word, sal aangewend word vir verbeteringe aan die rugbyklub.

Die Brakpan Rugbyklub bied op 28 Februarie ‘n gholfdag by die State Mines Buiteklub aan. Ingesluit by die vierbal inskrywing van R3 800 is die halfweghuis, ‘n geskenkpak en ‘n gholfhemp.
Gholfkarretjies is uitgesluit maar kan bespreek word op die inskrywingsvorm. Die prysuitdeling en ete sal om 18:30 by die Brakpan Rugbyklub plaasvind.
Fondse wat ingesamel word, sal aangewend word vir verbeteringe aan die rugbyklub.
Vir meer inligting of inskrywings kontak Frikkie Bosman by 082 557 4807 of vir Claudette Bosman by 082 692 4933.
ALSO CHECK: Slap fight title fights are coming up
ALSO CHECK: Car crashes into fence leaving Tweedy Park residents vulnerable
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.