LettersOpinion

Vrou wat kind klap laat almal staar

Om ‘n kind so hard te klap in ‘n publieke plek is darem nie mooi nie.

Inwoner van Dalview skryf per e-pos:

Ek was Donderdagmiddag (15 Desember) in ‘n slaghuis in die dorp. Dit was baie, baie besig.

Daar was ‘n vrou met drie jong kinders. Die twee seuntjies het nie hemde of skoene aangehad nie.

Ek weet nie wat die kleinste een van die twee verkeerd gedoen het nie, maar die vrou het hom so hard geklap dat die meeste van die mense in die winkel na haar gekyk het.

Ek glo dat kinders berispe moet word wanneer hulle stout is of nie luister nie, maar om ‘n kind so hard te klap in ‘n publieke plek is darem nie mooi nie.

Lees ook: 

Besope man gil by hek, ontstel kinders

Vrou se gedrag laat seuntjie verbaas

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button