Editor's noteLettersOpinion

Stryd teen hiasinte vorder

Gerda Lombard, Escombelaan skryf: Dit is verblydend om weer water te sien en elke dag voël geluide te hoor.

Gerda Lombard, Escombelaan skryf:

Ek woon voor die dam en wil net vir die Ekurhuleni metro baie dankie sê vir hul poging om die dam weer skoon te kry.

Die hoeveelheid hiasinte wat al uitgehaal is maak al klaar ‘n groot verskil en verskeie voëlspesies is besig om weer terug te keer.

Dit is verblydend om weer water te sien en elke dag voël geluide te hoor.

Lees ook:

Lugfoto’s wys enormiteit van die hiasinte probleem op die Jan Smutsdam

War on weeds takes time

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

Ontvang die nuutste nuus op jou foon:

WhatsApp nommer:  0794306641 (voeg ons by jou kontaklys en stuur jou naam en van op WhatsApp)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button