Editor's choiceLettersOpinion

Brakpan Dam moet maar plek vir die voëls word

Die Ekurhuleni metro kan net sowel die Jan Smut Park permanent sluit.

Anita van Jaarsveld, Dalview skryf per e-pos.

Met verwysing na die berig in die Herald van 18 Januarie (Hyacinth removal comes to a halt).

Dit is ’n skrynende skande dat daar ooit toegelaat is dat die hiasinte probleem so handuit ruk.

My voorspelling is dat daardie dam nooit weer sal regkom nie. Ek glo ook nie die Watermaster gaan ooit weer terugkeer na Brakpan nie.

Die Ekurhuleni metro kan net sowel die Jan Smut Park permanent sluit sodat dit maar ’n plek vir die voëls word.

Al wat my pla is dat dit verskriklik sleg lyk. Ek voel jammer vir die mense wat in die omgewing van die dam bly. Dit was eens ’n aanwins, nou moet dit aaklig wees om daagliks teen die gemors vas te kyk.

Volg ons:

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button