Sluit aan by die Brakpan Stoeiklub
Oefentye is elke Dinsdag en Donderdag vanaf 6nm tot 8nm.

Die Brakpan Stoeiklub het sy deure geopen vir die nuwe jaar en lede is reeds hard aan die oefen.
Die stoeiklub, wat by die Brakpan Binnehuise Sportsentrum gehuisves word, bied stoei vir persone van alle ouderdomme aan en van so jonk as vier jaar.
Oefentye is elke Dinsdag en Donderdag vanaf 6nm tot 8nm.
Persone wat voorheen gestoei het en weer wil inskakel, asook nuwelinge, word uitgenooi om by die klub aan te sluit.
Belangstellendes kan vir Gert Erasmus (076 022 7772) of Anandi Erasmus (083 303 8042) kontak.
Lees ook: Local wrestlers win big at the wrestling tournament
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Journalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:



