Anellé Arbuckle, 'n graad 7leerder
van Laerskool Losberg en danser
by Annamarie Dansskool in Potchefstroom, het in totaal 18
trofeë ontvang vir al haar prestasies die afgelope jaar. Sy het die
meeste trofeë in die dansskool ontvang. Sy het ook op 5 November
haar Springbokkleure vir Vrystyl, Hiphop
en Kontemporêre
Dans ontvang.
Leerlinge van Laerskool Losberg het onlangs groot prestasies op die dansvloer behaal.
Zeldine Voss, ‘n graad 6leerder van Laerskool Losberg en danser by Annamarie Dansskool, het die afgelope naweek ses trofeë ontvang vir haar prestasies die afgelope jaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Adele has been in the community media since 1997, first in Mpumalanga and since 2008 in Gauteng, and is passionate about giving a voice to residents of all communities.