
Drie rowers is in die parkeerarea van Heidelberg Mall vasgetrek ná hul ‘n BAT afleweringsvoertuig in Nigel gekaap het.
Dit was ‘n spanpoging van die polisie op Nigel en Heidelberg, metro polisie, honde eenheid, blitspatrollies en sekuriteitsmaatskappye.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




