Sport
Vroue wys wat hulle op Ermelo se gholfbaan kan doen
Marelise Potgieter is as die wenner van die dag gekroon met Christa Prinsloo tweede en Anina van Biljon derde.
Ermelo Gholfklub het op 11 Augustus ’n karnaval Dames Ope-klubkompetisie aangebied.
Sowat 30 spelers het die sonnige dag op die gholfbaan geniet.

Marelise Potgieter is as die wenner van die dag gekroon met Christa Prinsloo tweede en Anina van Biljon derde.
In die vierde plek was Chantal Horn, gevolg deur Leonie van Greunen, Noeline Loubser en Chanté Boonstra.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!