School sport
-
Luhan Meyer gekies om aan die JKA Suid-Arikaanse kampioenskap in Mei deel te neem
School sportLuhan het in die 0/21 84kg + afdeling deelgeneem en het ’n vierde plek in Suid-Afrika vir Kumite behaal.
-
Vuf skuts van Hoërskool Ermelo neem deel aan die jaarlikse interprovinsiale skietkompetisie in Vryheid
School sportDié kompetisies is die eerste ronde proewe vir skuts om in die Suid-Afrikaanse-skole skietspan ingesluit te word.
-
Hoërskool Ermelo se wintersportspanne skitter in Bethlehem
School sportHoërskool Ermelo se eerstespan wedstryd was die hoogtepunt van die dag met die span wat hulle wedstryd 14-27 gewen het.…
-
Ermelo-atlete blink uit by Interhoër
School sportErmelo Hoërskool is naaswenners by Interhoër na punteregstelling
-
Ses seuns van Hoërskool Ermelo se hengelaars staan uit by eerste skoleliga
School sportNa ’n moeilike dag met ’n onaangename oostewind, het Hoërskool Ermelo ’n eerste plek verower.
-
Tennisleerders van Hoërskool Ermelo presteer by Groot 5-tennistoernooi
School sportEHS se seunsspan het agtste in die toernooi geëinsig en die meisiespan het in die sesde plek geëindig.
-
Die eerste Dup van Rensburg uitnodigings-atletiekbyeenkoms sorg vir goeie atletiekprestasies op Ermelo
School sportDit was die eerste van vele Dup van Rensburg byeenkomste wat nog aangebied sal word.
-
Laerskool JJ van der Merwe se atlete herskryf rekords by Laerskool Kragbron in Witbank
School sportDie atlete het hul goed van hul taak gekwyt en het 21 goue medaljes, 13 silver medaljes en 13 brons…
-
Hoërskool Ermelo knoop die stryd aan teen Ligbron Akademie vir Tegnologie in die eerste T20-krieketwedstryd
School sportOp hul beurt het Ligbron die lopies in 11.1 beurte suksesvol nagejaag met die verlies van slegs twee paaltjies.
-
Atlete van Hoërskool Ermelo verower 43 goue medaljes tydens atletiekbyeenkoms
School sportMet slegs 82 uit die 138 reeds afgehandel items het die Erries 43 goue medaljes verower.
-
Netherland Park Secondary School learners try out for school team at their interhouse athletics meeting
School sportLearners were divided into teams, the Eagles, Hawks and Falcons and participated in various field and track activities.











