School sportSport
Errie-atlete verkies vir SA-span
Die kampioenskap het vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth plaasgevind.
Danél Olivier, Carla Ferreira en Ruan du Toit van Hoërskool Ermelo is onlangs verkies om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap deel te neem.

Dit het plaasgevind vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth. (Foto: Verskaf)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



