School sport
-
Erries behaal gemengde welslae teen Middelburg Hoërskool
School sportKookwater netbal- en rugby was aan die orde van die dag.
-
Erries spog met gesogte titel, TWK-Interhoërwenners 2022
School sportDie Erries het kragte gemeet met Hoërskool Rob Ferreira (2de), Hoër Volkskool Heidelberg (3de), Hoër Tegniese Skool Witbank (4de), Ligbron…
-
GALLERY – Action packed winter sport at Hoërskool Ermelo
School sportAction packed winter sport between Hoërskool Ermelo and Hoërskool Middelburg
-
Landloopatlete van Laerskool Breyten presteer by Noordvaal NWU byeenkoms
School sportDie 0/13-seunsspan het vir die hoogtepunt van die dag gesorg, toe hulle die tweede-, derde- en vyfde plek los gehardloop…
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie se rugbyspanne bult spiere
School sportDié prestasies het daartoe bygedra dat Ligbron as die beste rugbyskool in Afdeling 2 aangewys is.
-
EHS-tennis vaar uitstekend tydens Gert Sibande Hoëvel-liga
School sportEHS se tweede dogterspan as ligawenners en die derde dogterspan as naaswenners aangewys was.
-
Morgenzon Landbou Akademie se Stallions klop die Wilge in Twizza eindstryd
School sportHul teenstanders het nie gaan lê nie en die rustyd ingegaan met slegs een punt agter die Stallions.
-
Drie Ligbron rugbyspanne deur na Virseker Beker-halfeindronde
School sportDie Calstar Group Eerstespan het hulle wedstryd met ’n telling van 48-7 gewen.
-
Henco du Bruyn verkies om SA te verteenwoordig tydens die komende Internasionale Skole Federasie Wêreld-gevegspele in Boedapest
School sport“Henco is een van ons belowende jong atlete en deur harde werk en toewyding het hy bewys dat hy teen…
-
Hoërskool Ermelo se wintersportspanne gebruik toere as voorbereiding vir die komende seisoen
School sportKlofiefees het vanjaar 149 spanne vanaf regoor Suid-Afrika ingesluit en het EHS die geleentheid gebied om hulself teen sterk kompetisie…
-
EHS B-rugbyspanne sê Morgenzon die stryd aan
School sportHoërskool Ermelo se tweedespan het uitstekende rugby gespeel teen die eerstespan van Morgenzon en het met ’n eindtelling van 21-19…
-
Errie-atlete verkies vir SA-span
School sportDie kampioenskap het vanaf 20 tot 23 Maart in Port Elizabeth plaasgevind.









