Weer tyd vir rolbalbesigheidsliga
Ermelo Rolbalklub bied vanaf 10 Februarie tot 7 April weer hul jaarlikse besigheidsliga aan.

Ermelo Rolbalklub bied vanaf 10 Februarie tot 7 April weer hul jaarlikse besigheidsliga aan.
Spanne kan kies om op Dinsdae of Donderdae te speel en inskrywings beloop R600 per span van vier.
Inskrywings sluit op 2 Februarie en gelde moet voor of op 5 Februarie betaal word.
’n Vergadering vind op 5 Februarie om 17:30 by die Rolbalklub plaas om die finale reëlings te tref.
Vir inskrywings of navrae, skakel Vaino Prinsloo by 082 468 5447 of e-pos by vaino@vodamail.co.za.
Om meer oor rolbal te lees kliek hier.
For free breaking and community news, visit our websites:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
Like our Facebook page and follow us on Twitter.
For news straight to your phone invite us:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590



