Local sportNewsSport

Ermelo rugbyklub gerat vir komende seisoen

Groot dinge word vir die seisoen verwag en spellers is oorgehaal om hul beste te gee.

Ermelo Rugbyklub het verlede Vrydag ‘n vriendskaplike wedstryd teen Piet Retief Rugbyklub gespeel as voorbereiding vir die komende rugbyseisoen.

Die Ermeloërs het in koue, nat weer die wedstryd met 22-19 gewen.

Dennis Duranty (links) en ‘n speler van Piet Retief pak mekaar hier soos twee bulle wat mekaar die stryd aansê.

Die eerste ligawedstryd word eerskomende Saterdag teen Kinross Tigers gespeel.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button