Laerskool JJ van der Merwe se 0/12B-netbalspan wat deur is na die Mpumalanga-eindstryd is (voor) Lindelwa Masuku, Notando Mashinini, Mbali Nkosi en Carissa Venter met Dané le Roux, Samantha Wililo, me. Lizell Meyer (afrigter), Sunelle Booysen en Monique Terblanche in die agterste ry.