Local newsNews
’n Droom word waar
In 2012 het sy by Onderstepoort begin studeer en einde verlede jaar die BVSc-graad met lof behaal.

Sonika Meyer (Visscher) se droom was van kleinsaf om ’n veearts te word.
Sy het in 2009 met haar universiteitsopleiding begin en haar graad BSc Veekunde in 2011 behaal.
In 2012 het sy by Onderstepoort begin studeer en einde verlede jaar die BVSc-graad met lof behaal.
Sy is tans besig met haar verpligte gemeenskapsdiens by die Departement van Landbou in Standerton.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



