Local newsNews
Oud-Errie ontvang graad
Elsemari Matthee, oudleerder van die EHS, het haar B. Ed.-graad in Potchefstroom verwerf. Sy het onderwys in die intermediêre en senior fase studeer. Sy is tans besig met haar Honneurs-graad in leerderondersteuning. Haar skripsie handel oor die persepsie van onderwysers oor gr. 4-leerders se aanpassing tydens die oorgang na die intermediêre fase.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!