Local newsNews

Vragmotors ry steeds deur Ermelo se middedorp

Ten spyte van streng regulasies wat roetes vir vragmotors om die dorp aanwys, ry hulle steeds deur die middedorp.

Ten spyte van streng regulasies wat roetes vir vragmotors om die dorp aanwys, ry hulle steeds deur die middedorp.

Vragmotors parkeer ook gedurende die nag in die hoofstraat en systrate en gebruik nie die aangewese oornagstaanplekke nie.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button