Local newsNews
Basaar met verskil bied vermaak vir groot en klein
Daar was vermaak vir groot en klein, van 'n springkasteel vir die kinders tot uitstallings en kooroptredes vir die meer volwasse persone.

Die basaar van die Hervormde Gemeente-Suid het Saterdag talle besoekers getrek.
Daar was vermaak vir groot en klein, van ‘n springkasteel vir die kinders tot uitstallings en kooroptredes vir die meer volwasse persone.
Heerlike kos was te koop, die huisvlyttafel het iets van alles gebied en die wynveiling het soos altyd groot aftrek geniet.
Basaargangers was dit eens dat die basaar ‘n sukses was en deur een en almal geniet is.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



