Local news

Erries se wintersportspanne vertoon goed teen Oosterlig

Die Erries het hulle goed van hul taak gekwyt en met verskeie wenne weggestap.

Hoërskool Ermelo (EHS) het Hoërskool Oosterlig van Pretoria die afgelope naweek die stryd op EHS se velde aangesê.

Daar was ‘n propvol program op die netbal- en hokkiebane en rugbyveld, met aksiebelaaide wedstryde wat vermaak aan al die toeskouers verskaf het.

Sien al die foto’s: HIER

Die Erries het hulle goed van hul taak gekwyt en met verskeie wenne weggestap.

Kry al die uitslae in vandeesweek se Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button