Local news

Ermelo Fotoklub skop die jaar met pragtige kiekies af

Die vasgestelde onderwerp vir die maand was 'broken glass'.

SIEN AL DIE FOTO’S: HIER

ERMELO – Die Ermelo Fotoklub se lede het op 24 Januarie hul eerste byeenkoms vir die jaar gehou, waartydens hulle foto’s beoordeel is en daar heerlik saam gekuier is.

Die vasgestelde onderwerp vir die maand was ‘broken glass’.

Bianca Breytenbach se foto, ‘Shattered’, het die juniorafdeling gewen, en Jacques Kruger se ‘Wynglas’ die seniorafdeling.\

Lees die volledige berig in Hoëvelder

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button