Fotogalery – JJ hou massa-atletiek
Fotogalery - JJ massa-atletiek.

Laerskool JJ van der Merwe het Maandag hul jaarlikse massa-atletiekbyeenkoms gehou.
Morné Engelbrecht en Kristen Lloyd is aangewys as die Junior Victrix-en Victor Ludorum en RD Engelbrecht en Lana Herholdt is die senior wenners.
Lana Herholdt het die beste prestasie van die dag behaal met ‘n hoogte van 873cm in hoogspring.
Die atlete wat die beste in die onderskeie items presteer het was: Hoogspring: Lana Herholdt en Dylan Roodt, Verspring: Chané Bester en RD Engelbrecht, Gewigstoot: U-Lene Nortjé en Sias Jacobs, Hekkies: Danel Olivier en RD Engelbrecht, Middelafstande: Jana Koegelenberg en Surprise Nkosi, Naellope: Lana Herholdt en Christiaan Horn.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590







































