School sport
-
EHS junior tennistoernooi slaan sterk af
School sportHoërskool Middelburg is as die kampioene van die EHS Junior Tennistoernooi gekroon nadat ses skole oor twee dae in Ermelo…
-
Ligbron seunshokkiespanne klop EHS
School sportDie eerste seunshokkiespan van Ligbron het koning gekraai met ’n 3-1 sege oor EHS.
-
Ligbron en Secunda lewer taai wintersportstryde
School sportNaelbyt-rugby, taai verdediging en gelykop hokkiekragmetings het ondersteuners op die punte van hul stoele gehou toe Ligbron en Secunda mekaar…
-
NPSS netball teams nets four victories against Carolina
School sportNPSS netball teams secured four victories over Carolina during the Mpumalanga Schools Netball League.
-
Erries kick off winter sports season against Kanonkop
School sportLaerskool Ermelo kicks off the 2026 winter season with a dominant home display against Laerskool Kanonkop.
-
Ligbron se seunshokkiespanne begin seisoen met oortuigende oorwinnings
School sportTuiswedstryd gee Ligbron Akademie vir Tegnologie se o.16 en eerste hokkiespanne ‘n sterk begin in die Gert Sibandeliga.
-
GALERY – JJ-atlete maak skool trots in Middelburg
School sportMianke Theron is aangewys as die beste baanatleet vir dogters, en Juard Bisschoff was as die beste baanatleet vir seuns.
-
JJ-atlete wen 109 medaljes in Middelburg
School sportDie atlete se medaljes het bestaan uit: 45 goue medaljes, 34 silwer medaljes en 30 brons medaljes.
-
Laerskool JJ van der Merwe bied opwindende minikrieket- en hokkiedag vir gr. 1-leerlinge
School sportDie interskool geleentheid by JJ van der Merwe het spanwerk, sportmanskap en vaardigheidsontwikkeling by jong leerlinge aangewakker.
-
Oud-Liggies sluit aan as afrigters by Pumas se rugby- en netbalspanne
School sportPretorius was op hoërskool ‘n uitblinker op die netbalbaan en Roslee het ‘n aktiewe rugbyloopbaan agter sy blad.
-
Ligbron teams show their mettle at interhouse
School sportThroughout the day, learners cheered enthusiastically from the sidelines, dressed in vibrant team colours.
-
JJ van der merwe se interhuisatlete haal uit en wys
School sportDie ouers het die atlete vurig van die pawiljoene aangemoedig en ondersteun.











