Local sportSport

42 gholfspelers neem deel aan tweebal-beterbal American Scramble-klubkompetisie

Attie Prinsloo en Jan Grey was die wenners met Willem Cilliers en Estiaan Cilliers tweede en Zandru Kleynhans en Zané Kleynhans derde.

42 gholfspelers het Saterdag deelgeneem aan die tweebal-beterbal American Scramble-klubkompetisie by die Ermelo-gholfbaan.

Attie Prinsloo en Jan Grey was die wenners met Willem Cilliers en Estiaan Cilliers tweede en Zandru Kleynhans en Zané Kleynhans derde.

Eerskomende Saterdag vind die gholfdag van PAS Prokureurs ten bate van die CMR-kinderhuis plaas.

Plaas asseblief jou naam op die afslaanlys.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button