Local sportSport

Ermeloërs speel in Panther-span

Twee van die Tomahawks (Ermelo-rugbyleague) -spelers, Gerald van den Heever en Sindiswa Mbokane, is gekies vir die Mpumalanga Panthers-span wat die naweek in Elsburg, Germiston gaan speel het

Twee van die Tomahawks (Ermelo-rugbyleague) -spelers, Gerald van den Heever en Sindiswa Mbokane, is gekies vir die Mpumalanga Panthers-span wat die naweek in Elsburg, Germiston gaan speel het.

Die Tamahawks het teen die Eagles gespeel en 44-18 verloor.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button