Local sportSport
63 spelers neem deel aan PAS Prokureurs gholfdag
Saterdag vind die Hervormde Kerk Moedergemeente se gholfdag plaas.
Ten spyte van die gure weer het 63 spelers deelgeneem aan die gholfdag wat Saterdag deur PAS Prokureurs op Ermelo se baan aangebied is.
Johan van Greunen en Nic Prinsloo was die wenners.
Jaco Kruger en Kobus Stander was tweede met Johan Hildebrand en Terno Booysen derde en Rudy Boonstra en Johan Langenhager in die vierde plek.
Naaste aan die pen op putjie 6 was Deon van Zyl en Franco de Lange het gesorg vir die langste dryfhou.
Saterdag vind die Hervormde Kerk Moedergemeente se gholfdag plaas.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



