Local sportSport

Bekerwenners sê mekaar die stryd aan op die Ermelo-gholfbaan

Altesaam 40 spelers het ook aan die Februarie-kompetisie deelgeneem en Len Kleynhans was onoorwonne met 74 punte, Deon Arnoldi tweede met 73 punte en Peter Welsdon derde met 69 punte.

Die 2017 Maandelikse Beker-wenners het verlede Saterdag teen mekaar te staan gekom op die Ermelo-gholfbaan waar Patrick Thomo geseëvier het.

Thamie Seilbea was tweede en Oros van der Walt in die derde plek.

Altesaam 40 spelers het ook aan die Februarie-kompetisie deelgeneem en Len Kleynhans was onoorwonne met 74 punte, Deon Arnoldi tweede met 73 punte en Peter Welsdon derde met 69 punte.

Saterdag sal ’n IPS-kompetisie plaasvind.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button