Sport

Snoekerspelers van Ermelo staan hulle man in die liga

Die interprovinsiale span word gekies na die goue liga se uitspele.

Die snoekerliga het onlangs op verskeie dorpe in die omgewing afgeskop.

Daar is ’n silwerliga waartydens sewe spelers teen mekaar meeding en die goue liga waartydens ses spelers mekaar die stryd aansê. Die liga vind weekliks plaas en die Top 4 van elke liga speel uit teen die Panda’s se liga van Secunda.

Die uitslae van die silwerliga is: Ashely Bruce het Willie Beets 3-0 geklop, Jaco de Klerk het Marius Vermeulen 3-0 geklop en Sylvia Pieterse van Gringo’s Klub op Hendrina het Veronica Wahlstrand 2-1 geklop.

In die goue liga het Charles Wahlstrand vir Leon Pieterse 4-0 geklop.

Die interprovinsiale span word gekies na die goue liga se uitspele.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button