Local sportSport
[GALLERY] Laerskool JJ van der Merwe geniet jaarlikse skietdag op Indawo
Daar het 36 spanne aan die skietdag deelgeneem. Elke span het uit vier skuts bestaan.

Laerskool JJ van der Merwe het Saterdag hulle tweede jaarlikse skietdag by Indawo op die Piet Retief-pad aangebied.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



