Local sportSport

Bekende Puma-afrigters en oud-Erries deel hulle afrigtingsvernuf met Ermelo Hoërskool

Die EHS-seuns en –afrigters het baie hard gewerk, lekker rugby gespeel en baie geleer by dié drie manne.

Bekende oud-Erries wat almal deel is van die Puma-afrigtingspan, Jimmy Stonehouse, MJ Mentz en Corné Steenkamp, het Woensdag, 30 Januarie hul afrigtingsvernuf met die Erries kom deel.

Die EHS-seuns en –afrigters het baie hard gewerk, lekker rugby gespeel en baie geleer by dié drie manne.

Die skool het hulle dank aan Stonehouse, Mentz en Steenkamp uitgespreek vir die tyd wat hulle aan die Erries kom afstaan het en die wysheid wat hul met die seuns kom deel het.

Die groep seuns en EHS-afrigters saam met die Puma-afrigters na afloop van die afrigtingskursus wat hulle bygewoon het. (Foto: Verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button