Local sportSport

Ligbron rugbyspelers lewer kookwater 7’s rugby op

Ligbron Akademie Vir Tegnologie se 0/14 B en C-rugbyspanne het in ’n interne 7’s-reeks teen mekaar meegeding. Met die reeks word beoog om spelers ’n geleentheid te gee om hul vaardighede te slyp. Hulle het hul kookwater hardlooprugby soos professionele opgelewer. KSC Sublimation het hul truie geborg, só nie net het hul professioneel gespeel nie, maar hulle …

Ligbron Akademie Vir Tegnologie se 0/14 B en C-rugbyspanne het in ’n interne 7’s-reeks teen mekaar meegeding.

Met die reeks word beoog om spelers ’n geleentheid te gee om hul vaardighede te slyp.

Hulle het hul kookwater hardlooprugby soos professionele opgelewer.

KSC Sublimation het hul truie geborg, só nie net het hul professioneel gespeel nie, maar hulle het ook professioneel vertoon.

Die uitslae is as volg:

Panthers 19 – Pumas 17
Leopards 15 – Lions 12
Panthers 41 – Lions 5
Pumas 31 – Leopards 7

Inligting via Ligbron Akademie Vir Tegnologie 1 se Facebookblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button