Local sportSport

SAJWV-skuts geniet skietdag by Vlakfontein-skietbaan

Skuts het in die langbaan-afdeling asook in die pistool-afdeling deelgeneem.

Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) Rietboktak het op 13 Julie, ’n skietdag aangebied.

Dié kompetisie het by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad plaasgevind.

Skuts het in die langbaan-afdeling asook in die pistool-afdeling deelgeneem.

In die Jakkals-afdeling het die skuts vanaf 300m vyf skote in vyf minute geskiet en in die  pistool-afdeling is daar in vier rondes, vyf skote op die teiken geskiet.

Mnr. Charles Robberts het al die lede wat gehelp het om die skietdag ’n sukses te maak, bedank.

Lees die volledige berig met die uitslae in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button