Local sportSport

Ermelo stoeiers presteer by Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap

Mnr. Reghard van Niekerk, afrigter van die stoeiers, het gesê: “Ek is baie trots op elke stoeier se prestasie by die kampioenskap.”

Nege stoeiers van Ermelo Stoeiklub het as deel van die MSV-span (Mpumalanga Stoeivereniging) op 27 en 28 September aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskap in Pretoria deelgeneem.

Die stoeiers wat deelgeneem het was  AJ van Niekerk (0/9), Carlo van Staden (0/10), Nico Brits (0/11), WP Human (0/11), Henco Boshof (0/13), Teghan Breytenbach (0/13), De Wet Luüs (0/13), Franco du Randt (0/13) en Henco du Bruyn (0/15).

Mnr. Reghard van Niekerk, afrigter van die stoeiers, het gesê: “Ek is baie trots op elke stoeier se prestasie by die kampioenskap.”

Lees die volledige berig vir die stoeiers se uitslae in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button