Local sportSport
Ermelo skuts laat die koeëls vlieg tydens skietdag by Vlakfonteinskietbaan
Christo Botha is aangewys as die mees akuraatste skut met Gernus Jansen van Rensburg in die tweede plek en GP Janse van Rensburg in die derde plek.
Ermelo Defensive Pistol klub (EDPC) het op 20 Oktober ’n handgeweer-skietkompetisie aangebied.
’n Totaal van 15 skuts het aan dié skietdag deelgeneem wat by die Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeer-pad plaasgevind het.
Verskillende bane is vir die dag opgestel wat deur die skuts teen tyd voltooi is.
Christo Botha is as die mees akuraatste skut aangewys met Gernus Jansen van Rensburg in die tweede plek en GP Janse van Rensburg in die derde plek.
Maak seker om jou kopie van die Hoëvelder te kry om al die resultate te lees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



