Local sportSport

Chrizell Roberts eindig eerste tydens 55ste Kralinbergh parkrun

Ghrizell Roberts  het die eerste plek ingeneem en die roete in 22 minute en 25 sekondes voltooi.

Ermelo atlete het op 30 November deelgeneem aan die weeklikse parkrun by Kralinbergh Gastehuis.

Altesaam 76 atlete het aan dié pragtige roete deelgeneem.

Chrizell Roberts  het die eerste plek ingeneem en die roete in 22 minute en 25 sekondes voltooi.

Die tweede plek is aan Andrew Mathibela toegeken terwyl Michael Gardiner die derde plek losgehol het.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button