Local sportSport

EDPC beloon skuts tydens prysuitdeling

Die klub het gesien hoe lede vanjaar aan plaaslike, provinsiale, nasionale en internasionale byeenkomste deelneem en  uitstekende resultate behaal het.

Die Ermelo Defensive Pistol klub (EDPC) het hul topskuts en klublede van die jaar beloon tydens ’n funksie wat op 12 Desember by Tassos gehou is.

Die klub het gesien hoe lede vanjaar aan plaaslike, provinsiale, nasionale en internasionale byeenkomste deelgeneem en  uitstekende resultate behaal het.

Victor Borges is as die Skut van die Jaar aangewys.
Christelle Whatley en Vivian Whatley het die tweede plek vir Mees Akuraatste Skut gedeel en Victor Borges het met ’n eerste plek weggestap.
Christo Botha is as die Baanoffisier van die Jaar aangewys.
Lees die Hoëvelder vir die volledige uitslae van EDPC se prysuitdeling.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button