School sportSport

Erries spog met gesogte titel, TWK-Interhoërwenners 2022

Die Erries het kragte gemeet met Hoërskool Rob Ferreira (2de), Hoër Volkskool Heidelberg (3de), Hoër Tegniese Skool Witbank (4de), Ligbron Akademie vir Tegnologie (5de), Lydenburg Hoërskool (6de), Middelburg Hoërskool (7de) en Hoërskool Oosterland (8ste).

Hoërskool Ermelo saam met agt ander skole, het die afgelope naweek aan die jaarlikse interhoër atletiekbyeenkoms wat vanjaar deur TWK geborg is, deelgeneem.

Die Erries het hul uitstekend van hul taak gewyt op die veld en baan en is beloon met die gesogte titel, interhoërwenners.

Die Erries het kragte gemeet met Hoërskool Rob Ferreira (2de), Hoër Volkskool Heidelberg (3de), Hoër Tegniese Skool Witbank (4de), Ligbron Akademie vir Tegnologie (5de), Lydenburg Hoërskool (6de), Middelburg Hoërskool (7de) en Hoërskool Oosterland (8ste).

Vanjaar se byeenkoms het by Hoërskool Oosterland in Secunda afgespeel.

Foto: EHS Facebookblad

Met tye, in gure weer is daar nie net sport beoefen nie, maar ondersteuners het hul stemme dik gemaak. Atlete is met ywer en entoesiasme aangemoedig.

Daar was nie dirigente by vanjaar se Interhoër nie, maar leerders het gewys dat dit nie nodig is om ń geesbeker voor te hou, om gees te hê nie.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button