Local sportSport

Ligbron-hokkiespelers slyp vaardighede tydens hokkiekursus

Dié leerders het hul vaardighede vir die komende seisoen opgeknap en onderrig van topgehalte afrigters ontvang.

ERMELO – Hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs ’n hokkiekursus van Hubach Hokkie Akademie bygewoon.

Dié leerders het hul vaardighede vir die komende seisoen opgeknap en onderrig van topgehalte afrigters ontvang.

Van die afrigters wat die kursus aangebied het was: Marizan Marais, Lerato Mahole en Thati Zulu wat deel van die Suid-Afrikaanse vroue Olimpiese span was, asook

Onke Letuka wat deel van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan is, Kim Hubach, ‘n vorige nasionale speler en Rassie Pieterse, die doelwagter-afrigter wat meer as 150 wedstryde vir Suid-Afrika gespeel het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button