Local sportSport

Ermelo-motorfietsryers la’t wiel by Lowveld Enduro

Twee gr. 1-leerders van Ermelo het gewys wat in hulle steek. Sias van Niekerk het die tweede plek opgeraap en Thea van Niekerk was vierde.

Die motorfietsryers van PC Racing het op 2 April aan die Lowveld Enduro by die Longtom-pas deelgeneem.

In die “sprockets”-afdeling het ses kinders meegeding en moes elkeen twee rondes van 500 m elk ry.

Twee gr. 1-leerders van Ermelo het gewys wat in hulle steek. Sias van Niekerk het die tweede plek opgeraap en Thea van Niekerk was vierde.

Thea van Niekerk.

In die “kick-starter”-afdeling moet elke motorfietsryer vyf rondes van 9 km elk voltooi.

Maak seker om vandeesweek die volledige berig in die Hoëvelder te lees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button