Local sportSport

Ermelo Marathonklub wys hul staal by Assagaai Marathon in Piet-Retief

Lionel Putter het ’n eerste plek in die 50-jaar-en-ouer-afdeling behaal

Lede van die Ermelo Marathonklub het onlangs aan die TWK 3-in-1 Assagaai Marathon op Piet Retief deelgeneem.

Nico Weweje het die 21,1 km-wedloop in ’n tyd van 01:52;53 voltooi, en Andries Koekemoer was kort op sy hakke met ’n tyd van 01:52;54.

Andries Koekemoer, Nico Weweje, Lionel Putter en Anneline Weweje. Foto | Andries Koekemoer

Lionel Putter het die 10 km-wedloop in ’n tyd van 01:13;12 volooi en Anneline Weweje in ’n tyd van 01:24;53.

Putter het ’n eerste plek in die 50-jaar-en-ouer-afdeling behaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button